Begrond Première

“Daar was trane”. Só sê dr. Dirk Hermann oor die #BegrondFilm se première. Daar word eksklusief met dr. Hermann (skrywer) en regisseur, Elrich Yssel, gepraat. As jy dié besonderse film misgeloop het, is jy gelukkig, want jy kan dit steeds hier kyk: https://begrond.co.za/
#MassaFliek

source

You might be interested in