Genoeg is genoeg! Ons hoort ook hier!
SA is die mees rasgereguleerde land ter wêreld en dit moet stop! Daagliks moet ons hoor ons is te wit vir sport, te wit om sake te doen en te wit vir bevordering. https://solidariteit.co.za/te-wit-vir-my-land/ source